Posts Tagged ‘shlerm

05
Jul
10

Afrikaans Porn

Dit was n koue Maandag aand en Karel Bester was in sy gunstelling bar met Charnelle, genieting n bitjie brannewyn en coke terwyl Kurt Darren het op die jukebox n lekker leidjie gespeel het.

 

 

“Weet jy wat die fokken probleem met Marikie is?” het Karel gese as hy n lank suip van sy brannewyn gevat het, “sy is glad nie adventurous nie.”

“Nie adventurous nie?” het Charnelle gevra, haar oe darting tussen Karel se gesig en sy krotch, “wat beteken jy Karel?”

“Wel, die ding is, ek en Marikie is nou amper vyf jaar getrou en moenie my verkeerd vat nie ek fokken lief haar stukkend.”